Joe E. Brown

Joe E. Brown
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe E. Brown (28 Julie 1891 – 6 Julie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Riding on Air (1937), Show Boat (1951), Some Like It Hot (1959), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy